Sondagaand, 19 September 2021 – Dr. N. Steyn

Sondagaand 19 September om 18: 00 kyk ons na Die wysheid wat van Bo kom vanuit Jakobus 3:13-4:8. Goddelike wysheid is anders as menslike wysheid. God skenk aan ons sy wysheid sodat ons in sy Naam kan lewe en n verskil in mekaar se lewens kan maak.


Volg gerus hierdie skakel vir die erediens:

Maar almal wat Hom aangeneem het, aan hulle het Hy mag gegee om kinders van God te word, aan hulle wat in sy Naam glo;
Johannes 1:12

Hebr. 12 1-4

2019.08.25 Dr. P. Moolman 9vm

Luister na die preek...

Joh.20 19-23

2019.08.25 Ds. C. Randall6nm

Luister na die preek...

Hebr. 3 7-13

2019.08.18 Ds. C. Randall9vm

Luister na die preek...

Hebr. 12 1-2

2019.08.18 Dr. M. vd Merwe6nm

Luister na die preek...

Matt. 28 16-20

2019.08.11 Dr. P Moolman 9vm

Luister na die preek...

Psalm 8 7

2019.08.04Ds. E. Horn6nm

Luister na die preek...

Hebr. 11 1-3

2019.08.04 Ds. H. Carstens 9vm

Luister na die preek...