Sondagaand 20 Junie 2021 – Ds. C. Randall

Tydens vanaand se aanddiens gesels ons na aanleiding van die verhaal van Dawid en Goliat oor die vraag: op wie fokus ek en jy?

Jy is welkom om saam te kom aanbid!

Druk op die onderstaande prenjie vir die video van die Erediens.

Maar almal wat Hom aangeneem het, aan hulle het Hy mag gegee om kinders van God te word, aan hulle wat in sy Naam glo;
Johannes 1:12

Sondagoggend 25 Julie 2021 – Ds. C. Randall

Ons begin vandag ons nuwe reeks met die titel: Ek glo…die hart van ons geloof.Tema: Ek glo…Teks: Hebreërs 11: 1- 3. Ons neem ook tydens dié geleentheid afskeid van Chris en Joey wie vir baie jare lank die koster van NG Gemeente Overkruin was. Jy is welkom om saam te kom aanbid.

Luister na die preek...

Sondagoggend 18 Julie 2021 – Ds. E Sassenberg

Kom reflekteer saam oor die afgelope week se gebeure. Kom ons bid saam en dink aan hoe ons die toekoms gaan in beweeg. Jy is baie welkom om saam te kom aanbid. Teks: Efesiërs 2: 11 – 22. Tema: Vrede en die gebreekte muur. Kom reflekteer saam oor die afgelope week se gebeure. Kom ons…

Luister na die preek...

Sondagoggend 11 Julie 2021 – Ds. C. Randall

Teks: Efesiërs 1: 3 – 14. Tema: Leef om God te loof. Jy is baie welkom om saam te kom aanbid. Vir die volledige erediens, druk op die onderstaande prentjie:

Luister na die preek...

Sondagoggend 4 Julie 2021 – Ds. Elané Sassenberg

Dit is ons laaste tema van die koninkryksreeks. Moet dit nie misloop nie! Dit is essensieel dat ons weet wat ons bid wanneer ons die Onse Vader bid. Teks: Matt 5:5-15 Tema: Laat kom U Koninkryk, Here – ‘n gevaarlike gebed! Ons sê ook spesifiek in die diens dankie vir Louw Smit vir sy aandeel…

Luister na die preek...

Sondagaand 27 Junie 2021 – Ds. C. Randall

Teks: Markus 5:21-43 Tema: Aanraking. Tydens die erediens dink ons na en gesels ons oor aanraking… Jy is welkom om saam te kom aanbid.

Luister na die preek...

Sondagoggend 20 Junie 2021 Dr Petrus Moolman

Tema: Die Koninkryk is meer as net teorie! Om na hierdie diens te kyk, kliek hierhttps://youtu.be/AtzUnHjXcZw

Luister na die preek...

Sondagaand 13 Junie 2021 – Dr. N. Steyn

Tydens vandag se aanddiens staan ons stil by die verkiesing van Dawid as koning. God kyk anders as wat mense (in die geval Samuel) kyk. So kyk God ook anders na ons! Ons onderskat of oorskat ander en onsself, maar God ken die potensiaal wat Hy in ons geplaas het. Teks: 1 Samuel 15:34 –…

Luister na die preek...

Sondagoggend 13 Junie 2021 – ds. Corné Randall

Ons gaan voort met ons oggendreeks oor die KONINKRYK van GOD en staan vanoggend stil by die tema: Koninkryk – eendag, of hier en nou..? Daar is verwysing na verskeie tekste, maar ons fokustekste is Openbaring 4 en 21. Jy is welkom om saam te kom aanbid!

Luister na die preek...