Sondagaand, 21 November 2021 – Ds. E Sassenberg

Kom vier gerus kersfees saam met ons deur om die Here se naam te loof en te prys. Deur musiek gaan ons op ‘n reis deur die kersverhaal terwyl ons ook fokus op ons uitkyk op die toekoms.

Teks: Matteus 2:9 -11

Tema: ‘n Wyse Ontdekking

Volg gerus hierdie skakel om deel te wees van hierdie spesiale geleentheid!