Sondagaand, 22 Aug 2021 – Dr. N Steyn

Waarin lê ons beskerming? In wat ons doen of in wie ons in Jesus Christus is? Ons identiteit in Hom…

Teks: Efes 6:10-20

Tema: Staan vas in die Naam van die Heer!

Kliek gerus op die skakel om die erediens by te woon.