Sondagaand, 27 Februarie 2022 – Ds. E Sassenberg

Kom groet saam vir Ds. E Sassenberg en luister na haar laaste boodskap aan die Gemeente. Kom dink saam oor die verlede, hede en toekoms. Hoe lyk die pad vorentoe?

Teks: Josua 1:9

Tema: Dink terug aan die verlede, leef in die hede en verander die toekoms.

Kliek gerus op die skakel om deel te word van die diens.