Sondagaand – 29 Augustus 2021, Ds. E Horn

Ons begin ‘n nuwe reeks uit die brief van Jakobus oor hoé om te lewe, as jy vol lewe is, na die reeks uit Efesiërs oor vol lewe! Dit gaan oor praktiese Christenskap. “Só maak mens…”

TEMA: “Só leef mens, as jy vól lewe is!”

In die lewe beleef ons dikwels ook die suur van die lewe. Beproewinge, sê Jakobus. Hoe kan ons geloof, juis ook in beproewinge, in dade sigbaar wees?

Ons nooi jou uit om saam te kom leer uit Jakobus!

Kliek gerus op hierdie skakel vir die erediens.