Sondagaand, 30 Januarie 2022 – Ds. E Sassenberg

Dit is Sondagaand ons leiersaand. Ons dink saam oor leierskap in ons alledaagse lewe.

Teks: Efesiërs 4:4-7 & 11-13

Tema: 1 + 1 = 2

Skakel gerus in deur om hier te kliek en kom dink saam met ons na oor jou perspektief oor die lewe.