Sondagaand 30 Mei – Dr Nelius Steyn

Sondagaand 18h00 fokus ons op Joh 3:8 “Die wind waai waar hy wil. Jy hoor sy geluid, maar jy weet nie waar hy vandaan kom en waar hy heen gaan nie. So gebeur dit met elkeen wat uit die Gees gebore is.”
Tema: n nuwe koninkryk.
Na Pinkster, die uitstorting van die Heilige Gees, breek n nuwe era aan: die tyd van die kerk, die tyd van die koninkryk van God. Ek en jy is ook deel daarvan…

Skakel gerus in by die diens met die volgende skakel: