Sondagaand, 5 September 2021 – Ds. E Sassenberg

Ons lees uit Jakobus se hoofstuk twee waar daar ‘n baie belangrike tema na vore kom, die slegte gewoonte om te vooroordeel. Dit is ‘n tema wat almal raak , dit maak nie saak in watter lewensfases of ouderdom en omstandighede jy jouself bevind nie.

Teks: Jakobus 2:1-17

Tema: Die witbroodjie?

Skakel gerus in by die diens deur om op hierdie skakel te kliek.