Sondagaand 6 Junie 2021 – Ds. E. Sassenberg

Ons sluit aan by die oggenddiens en fokus op God as die enigste en ware Koning van die Koninkryk. Tydens hierdie diens vier ons ook verder Ds. Sassenberg se bevestiging.

Teks: 1 Samuel 8:4-11 Tema: Net God is die Koning van die Koninkryk

Kliek gerus op hierdie skakel om die diens te kyk.