Sondagaand, 7 November 2021 – Dr. N Steyn

Almal wil graag gelukkig wees! Maar wat is dit wat ons werklik gelukkig maak?

Teks: Markus 12:38-44

Tema: Gee jy vanuit jou oorvloed of gebrek?

Kliek gerus op die skakel om deel te wees van die erediens.