Sondagoggend 13 Junie 2021 – ds. Corné Randall

Ons gaan voort met ons oggendreeks oor die KONINKRYK van GOD en staan vanoggend stil by die tema: Koninkryk – eendag, of hier en nou..? Daar is verwysing na verskeie tekste, maar ons fokustekste is Openbaring 4 en 21.

Jy is welkom om saam te kom aanbid!