Sondagoggend 15 Augustus 2021 – Ds. E Sassenberg

Ons is by die vierde tema van ons nuwe reeks, Ek glo… die hart van my geloof.

Sondag se tema is: Ek glo in God die Vader, omdat Hy my Vader in die Hemel is. Ons gaan lees uit Joh 8:31-47.

Kliek gerus op die skakel om die erediens by te woon.