Sondagoggend, 16 Januarie 2022 – Ds. E Sassenberg

Sondagoggend gesels ons oor liefde, liefde wat ons nie noodwendig verstaan of aanvaar nie. Ons dink saam oor die vraag wie en wat is ons in die hande van die Here.

Kliek gerus op die skakel om deel te word van die erediens.