Sondagoggend 18 Julie 2021 – Ds. E Sassenberg

Kom reflekteer saam oor die afgelope week se gebeure. Kom ons bid saam en dink aan hoe ons die toekoms gaan in beweeg. Jy is baie welkom om saam te kom aanbid.

Teks: Efesiërs 2: 11 – 22.

Tema: Vrede en die gebreekte muur.

Kom reflekteer saam oor die afgelope week se gebeure. Kom ons bid saam en dink aan hoe ons die toekoms gaan in beweeg.

Kliek gerus op die volgende skakel om die erediens saam by te woon.