Sondagoggend, 21 November 2021 – Ds. E Sassenberg

Sondagoggend gesels ons oor die die verbond wat God met ons as sy kinders vas gestel het. Ons gaan ook die geleentheid kry om tydens die diens vir Luan Oosthuizen te doop. Ons is opgewonde saam met sy familie dat hy deel word as lid van ons gemeenskap van gelowiges.

Teks: 2 Samuel 23:1-5

Tema: Die Belofte van God

Volg gerus die skakel om deel te word van die diens.