Sondagoggend 22 Augustus 2021 – Ds. C. Randall

Tema: Ek glo… in Jesus Christus, sy eniggebore Seun, ons Here.

Teks: Matteus 16: 24 – 28.

Ons vier ook saam Nagmaal.

Jy is welkom om saam te kom aanbid!

Vir die volledige erediens, druk op die onderstaande prentjie: