Sondagoggend 25 Julie 2021 – Ds. C. Randall

Ons begin vandag ons nuwe reeks met die titel: Ek glo…die hart van ons geloof.
Tema: Ek glo…
Teks: Hebreërs 11: 1- 3.

Ons neem ook tydens dié geleentheid afskeid van Chris en Joey wie vir baie jare lank die koster van NG Gemeente Overkruin was.

Jy is welkom om saam te kom aanbid.