Sondagoggend 27 Maart 2022 – Ds. C. Randall

Teks: Josua 5:2-15

Tema: Lewensveranderende oomblikke

Tydens hierdie erediens gaan ons nadink oor lewensveranderende oomblikke in die lewe van Israel wat op `n besondere manier God se getrouheid onderstreep. Hoe help dit jou en my in ons geloofsreis?

Ons bedien ook die sakrament van die doop.

Jy is baie welkom om saam te kom aanbid.

Druk op die onderstaande prentjie vir die volledige erediens