Sondagoggend 30 Mei – Prop. Elané Sassenberg

Ons skop Sondagoggend 30 Mei om 9h00 af met ons kwartaal reeks met die oorhoofse tema: Laat U koninkryk kom!
Sondag kyk ons na Matteus 4:12-17 met ons eerste tema vir die reeks: Die Koninkryk – ‘n Voëlvlug met ‘n appèl.
Hier is die diens se skakel, indien julle graag so wil deel vorm:

Kliek gerus die skakel om aanlyn die diens by te woon.