Sondagoggend, 31 Oktober 2021 – Ds. E Sassenberg
Ons sluit Sondag af met ons reeks – Ek glo. Ons gaan saam terug dink aan wat ons vier op Hervormings-Sondag . Ons gaan ook daarna saam die nagmaal vier en dank birng aan die Here.
Teks: Open. 21:1-8
Tema: Ek glo aan die OPSTANDING en die EWIGE LEWE.
Kliek gerus op die skakel indien jy die diens wl volg.