Sondagoggend 4 Julie 2021 – Ds. Elané Sassenberg

Dit is ons laaste tema van die koninkryksreeks. Moet dit nie misloop nie! Dit is essensieel dat ons weet wat ons bid wanneer ons die Onse Vader bid.

Teks: Matt 5:5-15

Tema: Laat kom U Koninkryk, Here – ‘n gevaarlike gebed!

Ons sê ook spesifiek in die diens dankie vir Louw Smit vir sy aandeel in die bediening en wens hom sterkte toe vir die toekoms.

Kliek gerus op die skakel om deel te wees van ons erediens.