Sondagoggend 6 Junie 2021 – Prop. E. Sassenberg – Bevestiging

Ons het verlede week begin met ons nuwe reeks wat handel oor die Koninkryk. Vandag is die tweede Sondag van die reeks waar ons gaan fokus op God as die enigste en ware Koning van die Koninkryk.

Tydens die diens word Prop. E. Sassenberg ook bevestig as predikant.

Teks: 1 Samuel 8:4-11 Tema: Net God is die Koning van die Koninkryk.

Kliek gerus op hierdie skakel om die diens te kyk.