Sondagoggend 8 Augustus 2021 – 09:00 Dr Petrus Moolman

Ons kyk na die Apostoliese Geloofsbelydenis waarin ons bely: Ek glo God …. die ALMAGTIGE, SKEPPER van die hemel en die aarde

Om in hierdie erdiens te deel, kliek hier …https://youtu.be/C4QuprXMGo0