Twyfel – Dr. Petrus Moolman

In hierdie artikel deel Dr. Petrus Moolman ‘n paar gedagtes deel oor die vraag of dit normaal is dat ‘n gelowige soms vertwyfeling ervaar in ons geloof. Kan mens begin vrae vra oor dinge wat ek tot nou altyd as vas en waar aanvaar het? Sy slotsom is dat ons verby die wasigheid van twyfel kan kyk… om Hom raak te sien. Lees die hele artikel deur op hierdie skakel te kliek.

U sal my die pad van die lewe bekend maak; versadiging van vreugde is voor u aangesig, lieflikhede in u regterhand, vir ewig.
Psalms 16:11

HOE WERK ALLEENWEES & EENSAAMHEID?

Dr Petrus Moolman In Covid-19 afsondering, Maart 2020 Laai PDF dokument hier af. Covid-19, die wêreldwye Coronavirus het die aarde met ‘n slag getref! Hoe snaaks dit ookal mag klink, in sommige opsigte is dit die beste ding wat ooit kon gebeur het. Ek verwys spesifiek na die aarde. Oral is daar tekens dat die…

Luister na die preek...