Versoeningsdiens, 16 Desember 2021 – Ds. E Sassenberg

Ons dink terug aan die verlede met die oog op die toekoms. Kom dink gerus saam met ons oor die toekoms!

Teks: 2 Kor 5:16 -21

Tema: Vandag vir môre

Kliek gerus op die skakel om saam met ons te kom aanbid.